Bell Bottom Blues, Eurosentriese snobs, Steve Hofmeyr, en ’n...

DIE GROOT SATERDAG-LEESLYS

Bell Bottom Blues, Eurosentriese snobs, Steve Hofmeyr, en ’n polfyntjie vir die donker dae

ANNELIESE BURGESS kies 'n paar van haar gunstelingstories uit ons groot, vet verjaardaguitgawe, wat hierdie week heeltemal GRATIS is om te lees.

Goeiemôre liewe vriende

Die stories op vandag se leeslys is alles heeltemal gratis. Trouens, ons hele Vrydag-uitgawe is hierdie week gratis, want ons vier hierdie maand vryeweekblad.com (https://www.vryeweekblad.com) se derde verjaardag. Dus, as jy nog nie 'n intekenaar is nie, kan jy heerlik saamlees aan ons vet uitgawe. En as jy hou waarvan jy sien, teken in en word deel van ons oopkop-saamgesels-saamdink-familie. Nêrens in Afrikaans gaan jy soveel pret hê soos op ons kommentaarforums nie.

Aan ons intekenare vra ons 'n groot guns: Deel stories met vriende en op sosiale media. Kom ons gebruik die geleentheid om ons Vrye Weekblad-gemeenskap hierdie verjaarsdagsmaand gróót te laat groei!..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.