Goeie Sondag, vriende
Ek staan vanoggend in vir Anneliese, wat hierdie naweek haar oudste dogter se troue vier. Dit klink na ’n elegante, lieflike en liefdevolle geleentheid op ’n trouplaas buite Kaapstad, hoewel dalk nie heeltemal op dieselfde vlak as minstens een ander troue wat ook vir die naweek gereël is nie.
In ’n tyd wat troues weer gróót is – The New York Times verklaar dat 2022 die grootste jaar vir die troubedryf is sedert 1984 – is ’n trans-Atlantiese samekoms in Florida (nie die een aan die Wes-Rand nie) dié warmste nuus vir diegene wat hulle ophou met sogenaamde glansmense se doen en late...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.