×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Aanstap, rooies, heft ’t lied der vrijheid aan

MAANDAG MET MAX

Aanstap, rooies, heft ’t lied der vrijheid aan

Daar is iets ernstigs fout in van ons gemeenskappe. As ons dit nie gou en indringend aanpak nie, gaan ons stabiliteit begin wankel. As ons nie betrokke raak nie, neul en mor ons in die wind, skryf MAX DU PREEZ.

Goeiedag landgenote

Suid-Afrika se politieke partye bieker en vang vlieë van mekaar af, die regerende party is lamgelê deur faksiegevegte, politici en populiste flankeer met vreemdelingehaat, en honger, armoede en misdadigheid vier hoogty.

Ons het dringend ’n nuwe nasionale konsensus nodig oor hoe om uit dié groef te kom, ’n sosiale kompak met ’n ingrypende regruk-visie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.