Oor ‘deeltydse prinsesse’ en ’n pamperlang-lewe

DINSDAG-DINGE MET ANESCA

Oor ‘deeltydse prinsesse’ en ’n pamperlang-lewe

Byna 100 jaar ná Henry Ford se produksiebesluite beleef ons uiteindelik weer ’n wêreldwye herbesinning van die huidige werkweekmodel. En hoog tyd ook, skryf ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Die verhaal lui dat die Amerikaanse nyweraar Henry Ford glo die eerste een was wat in 1926 sy werkers vyf dae per week laat werk het in plaas van ses sonder om hul salarisse in te kort. Hy het toe reeds agtergekom dat minder werksure nie tot verlaagde produksievolume gelei het nie. Boonop het hy geglo dat die verhoogde druk waarskynlik meer doeltreffende vervaardigingsmetodes sou meebring.

Nou, byna 100 jaar ná Ford, beleef ons uiteindelik weer ’n wêreldwye herbesinning van die huidige werkweekmodel. En hoog tyd ook...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.