Goeiemôre
Die vloede in KwaZulu-Natal was weer ’n waarskuwing in ’n wêreld waar niemand luister nie. Die jongste verslag van die VN se Interregingspaneel oor Klimaatsverandering, oor waar ons nou met klimaatsverandering staan, het selfs die VN-sekretaris-generaal, António Guterres, geskok. Hy sê hy het nog nooit so 'n wetenskaplike verslag gesien nie: “an atlas of human suffering and a damning indictment of failed climate leadership".
Ek het die afgelope week ’n artikel in The New Yorker gelees wat deur my eie ontkenning oor klimaatsverandering gesny het. Ek vermoed baie van julle deel dié gevoel – dit is eintlik eerder ’n gevoel van magteloosheid as ontkenning...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.