×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Móét jy kou?!

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Móét jy kou?!

Geraas is nie iets wat haar pla nie, maar eetgeluide gee haar die horries en sy wonder hoekom, skryf ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Daar is een gewoonte van my man wat my die horries gee: Elke aand net wanneer ons lekker ons sit gekry het, stap hy kombuis toe om ’n appel te gaan haal wat dan pynlik stadig, kraak-kraak, geëet word.

Want sien, daar is twee soort mense in die wêreld: dié wat smaaklik in die geselskap van andere kan weglê aan hul ete, en dan is daar dié wat hulle erg aan ander se eetgeluide...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.