Die kuns van verskil en die karma van kritiek

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die kuns van verskil en die karma van kritiek

Het die wêreld so bedreigend geword dat ons te bang is om van mekaar te verskil, wonder ANNELIESE BURGESS.

Goeiemôre 

Op Facebook die week – onderaan Louis de Villiers se heerlike storie oor sy “frenemies, die bobbejane” (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-04-14-my-frenemies-die-bobbejane/) – gaan X tekere oor Piet Croucamp (wat niks met Louis se storie uit te waai het nie). Só irriteer Piet se “hensopper-sienings" hom, seg die persoon, dat hy Vrye Weekblad daaroor “afgeskryf” het.

Ek moes vir 'n oomblik vassteek. Hoekom sou enigiemand 'n hele publikasie “afskryf" omdat hy nie met een persoon se ontleding van die politiek saamstem nie? Dit maak nie vir my sin nie. Het die wêreld so bedreigend geword dat ons te bang is om van mekaar te verskil? Dit voel so. Dat mense al hoe meer smag na die troos van gedeelde sienings en die sagte watte van confirmation bias (https://www.britannica.com/science/confirmation-bias)?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.