Goeiemôre vriende
Wanneer gaan pres. Cyril Ramaphosa en sy regering erken die krisis wat Suid-Afrika in die oë staar, is ’n eksistensiële een wat ’n dringende, drastiese reaksie verg?
Ramaphosa en ander politici hanna-hanna gereeld oor die “triple challenges” van armoede, werkloosheid en ongelykheid, maar my indruk is dat almal of die meeste van hulle in borrels van beskerming en bevoorregting lewe en nie regtig besef dat ons land binne ’n paar jaar uitmekaar kan val as daar nie ’n ingrypende koersverandering is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.