Goeiemôre!
Dis die seisoen van vakansiedae! Wel, vir diegene wat nie in die media werk nie, ten minste.
Ek onthou nog in die vroeë dae van die nuwe demokrasie toe mense in groot getalle opgeruk het om ons leiers te hoor praat oor demokrasie en vryheid, werkersregte, versoening en om hulde te bring aan dié wat hulle lewe verloor het in die stryd om gelykheid. Later jare is mense ingebus na die goed toe, en met Covid saam het hierdie goed bloot 'n Presidensiële Toespraak, 'n dag vir braai by die huis, en 'n dom geleentheid vir bemarkers geword om hulle “Freedom Falafel" of “Workers Day Waffles" aan jou af te smeer...
Registreer gratis om hierdie artikel te lees.
Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.
Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.
Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.
Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!
Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers Vrye Weekblad se Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.