×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Niksdoen is ’n kuns

DAGDROOM VIR GESONDHEID

Niksdoen is ’n kuns

Dis goed vir jou brein en jou siel om nie te dink nie en net te kyk hoe die wolke verbyrol. Maar hoe de hel kry 'n mens dit reg, wil HANLIE GOUWS weet.

DIS die seisoen van vakansiedae! Wel, vir diegene wat nie in die media werk nie, ten minste. 

Ek onthou nog in die vroeë dae van die nuwe demokrasie toe mense in groot getalle opgeruk het om ons leiers te hoor praat oor demokrasie en vryheid, werkersregte, versoening en om hulde te bring aan dié wat hulle lewe verloor het in die stryd om gelykheid. Later jare is mense ingebus na die goed toe, en met Covid saam het hierdie goed bloot 'n Presidensiële Toespraak, 'n dag vir braai by die huis, en 'n dom geleentheid vir bemarkers geword om hulle “Freedom Falafel" of “Workers Day Waffles" aan jou af te smeer.

Anyway, soos gewoonlik dwaal ek van die punt af, en die punt waaroor ek eintlik wil skryf, is hoeka dwaal. Maar dis die vakansiedae (vir ander mense, nie diegene in die media nie) wat my aan niksdoen laat dink het. Want ek sukkel met niksdoen...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X