Die ontheiliging

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Die ontheiliging

ANESCA SMITH besoek die begraafplaas in Saron en wonder hoe lank haar mense se grafte nog ongeskonde sal bly.

Goeiedag

Voor ek terugvlieg Holland toe, besoek ek een aand net voor sonsondergang tradisie-getrou saam met my familie die grafte van ons afgestorwenes in my geboortedorp, Saron, op die grens tussen die Boland en die Swartland. Om die grafte skoon te maak, blomme te lê en ’n wyle by ons dierbares te vertoef.

Die hek staan wawyd oop, maar dié kon net sowel nie daar gewees het nie, want die omheining is lank reeds weggesteel. Wat beteken enige blomme wat ons op die grafte lê sal reeds teen môreoggend weggevreet wees deur die vee wat vrylik in en uit dwaal...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.