Meer passie, minder pazienza

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

Meer passie, minder pazienza

Geduld is die teenpool van roer-jou-gat, skryf MAX DU PREEZ.

Dagsê vriende

“Geduld, o geduld, wat so baie kan dra” is ’n frase wat ek van skooldae af onthou. Dit kom uit ’n gedig oor die konsentrasiekampe deur C. Louis Leipoldt, en hy gee erkenning aan die 13de-eeuse digter/filosoof Dante Alighieri vir die stelling “O pazienza, pazienza che tanto sostieni”.

Ek is nie ’n geduldige mens nie. Dit is inderdaad een van my swakhede, maar ek wil tog ’n saak vir die waarde van ongeduld uitmaak...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.