Goeiemôre
Dit sous hier in die Oos-Kaap. En die winter is behoorlik hier. Daar is vir my niks lekkerder nie as om op 'n Saterdag (en Sondag) 'n paar uur onder die vere te bly lê met my skootrekenaar sodat ek kan lees en die uitsig oor my tuin kan geniet. Hier is wat ek vanoggend aanbeveel vir die reëndag-leeslys:
Maar eers: 'n groot asseblief. Neem asseblief deel aan ons meningspeiling! Klik hier om die vrae te beantwoord. (https://www.vryeweekblad.com/bulletins/2022-04-27-wat-dink-jy-van-vrye-weekblad/) Dit neem net 'n paar minute. Een deelnemer sal R1,000 wen...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.