Goeiemôre
Ek hou van begraafplase. Of die idee van begraafplase.
My oupa Harold het vir 33 jaar ná my ouma se dood elke oggend haar graf besoek. Van sy huis in Marketstraat gestap, deur die groot hek wat opgerig is ter nagedagtenis aan “the Indwe boys who died in the Great War of 1914”, om die groot roostuin in die Garden of Remembrance, af met die lieflike sipreslaning wat gebou is om op te lyn met die kruis op kerktoring van die Anglikaanse kerk...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.