Gedagtes en gebede: Wanneer vuurwapeneienaars meer regte het...

DONDERDAG-DIREK MET ADRI

Gedagtes en gebede: Wanneer vuurwapeneienaars meer regte het as kinders

Spaar ons die verbasing ná die jongste skietvoorval in 'n Amerikaanse skool, skryf ADRI KOTZÉ.

Hallo vriende

Die flenters kom onsamehangend vanuit die hoofsaaklik Spaans-Amerikaanse gemeenskap van Uvalde in Texas, ’n gemeenskap van so 16,000 mense waar daar glo talle sterk familiebande is en wat tot nou toe net daarvoor bekend was dat die akteur Matthew McConaughey daarvandaan kom. 

’n Laerskool. Kinders, tussen agt en 10 jaar oud. Babas eintlik nog, al het hulle haasbekke en poniesterte en balskop-skiwwerige skoene. Een klaskamer. ’n Agtienjarige met twee aanvalsgewere. Gedagtes en gebede, mense. Gedagtes en gebede. Minstens 22 dood...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.