Goeiedag
’n Tyd gelede lees ek ’n onderhoud met ’n regisseur oor haar nuwe TV-reeks. Een van die karakters wat sy geskep het, is ’n vrou wat allerhande “slegte” dinge doen. Niks misdadig nie, maar eerder goed soos arrogansie of wild en wakker verhoudings aanknoop met getroude mans sonder die minste gewetenswroeging.
Met ander woorde, iemand wat ons maar alte graag haat, iemand sonder ’n enkele deugsame kwaliteit. Anders as byvoorbeeld karakters soos Villanelle in Killing Eve of die titelkarakter in Fleabag van wie ons eintlik hou omdat ons glo hulle is diep binne-in goeie mense of omdat hulle ons laat lag...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.