Die dooie marlyn en 'n groot droom wat waar geword het

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die dooie marlyn en 'n groot droom wat waar geword het

ANNELIESE BURGESS wonder hoekom dit as 'n prestasie beskou word om 'n dier vrek te maak. En gee ook haar Sondag-dit-en-dat-aanbevelings vir lees, luister, kook en kyk.

Goeiemôre

Dit is die foto in ’n Suid-Afrikaanse koerant wat my eerste opval.

Van bo af geneem. Twee mans in ’n motorboot. Groot glimlagte. Duime in die lug. Tussen hulle lê ’n yslike marlyn. Sy stert hang nog in die water. Daar is toue om sy lyf, en sy snawel. ’n Groot poel bloed loop uit in die boot...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.