Kom ons kies nuwe voorvaders

MAANDAG MET MAX DU PREEZ

Kom ons kies nuwe voorvaders

MAX DU PREEZ worstel met problematiese voorsate en stel voor ons kies ons eie, al is hulle nie bloedverwante nie.

EK is ’n regstreekse afstammeling van kommandant Tjaart “Leeuhart” van der Walt van Swellendam. Sy kommando’s het rondom 1800 groot getalle Boesmans en Khoekhoen aan die Oosgrens doodgemaak en Xhosas van hulle grond verdryf.

My ma se ma was ’n Van der Walt wat in 1906 met ’n Kruger getroud is, wat weer ’n afstammeling van pres. Paul Kruger van die Zuid-Afrikaansche Republiek was.

Die Krugers en Van der Walts het iets anders gemeen: In die 1700’s was die Kruger-boere van die Tankwa-Karoo onder die voorste jagters van Boesmans. (Tjaart van der Walt is self naby Sutherland in die Tankwa gebore, in 1748.)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.