Dink aan die diertjies, asseblief

DONDERDAG-DIREK MET HANLIE GOUWS

Dink aan die diertjies, asseblief

Dis nie te moeilik of duur om skoonheidsprodukte te koop wat nie in hasies se oopgesperde oë gedrup is om te kyk hoeveel dit brand nie, skryf HANLIE GOUWS.

Dagsê!

Ek wou vreeslik baie navorsing doen vir hierdie nuusbrief sodat ek vir julle net slim inligting kon gee soos Willem Kempen altyd doen.

Toe tik ek “cosmetics tested on animals” in op Google en toe maak ek Google dadelik toe. Ek kan myself nie sover bring om op enige van daai skakels te klik nie...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.