×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Vrydagmiddag in die plaaslike Tops

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Vrydagmiddag in die plaaslike Tops

ANNELIESE BURGESS vertel van haar ondervinding in ’n drankwinkel toe 'n seuntjie ’n tantrum gooi, gee terugvoering van twee lesers oor haar marlyn-storie, en deel ’n gedig.

Goeiemôre

Op Vrydae, laatmiddag, as ons kan, gaan swem ek en ’n vriendin (en as ons die tieners saamgesleep kan kry, hulle ook) in die see by die halfmaanstrand by Chintsa-Oos of die getypoel in Chintsa-Wes. Dit is nie regtig swem-swem nie, eerder ’n rondvallery in die branders. En daarna drink ons ’n glas wyn. 

Vrydagwyn is nie sommer-net-drink-wyn nie. Dit moet iets besonders wees. So bevind ek my hierdie Vrydag voor die uiters depressing rakke van ons plaaslike Tops, op soek na ’n smulwyn. En dít is soos om wors in ’n hondehok te soek, veral hier waar ek woon, in bier-en-cooler-country...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

X