×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Vlieg op jou fiets met die wind in jou hare

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Vlieg op jou fiets met die wind in jou hare

ANESCA SMITH besing die lof van fietse – veral haar nuwe e-fiets. Want dis beter vir die klimaat, haar gesondheid en stresvlakke!

Goeiedag

Al agt jaar lank woon ek op ’n heuwel en agt jaar lank kon ek nog nooit dié heuwel met my fiets bemeester nie. Nee, Nederland is nie oral plat nie. Beslis nie hier waar ek in die ooste van die land woon nie. Iets oor gletsers in die voorlaaste Ystydperk bla-bla-bla.

Ek kom gewoonlik uitasem en vuurwarm gesweet tot in die helfte, klim af en stoot die verwenste ding verder terwyl ou tannies verbyzoem op hulle elektriese fietse...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.