Oor poësie en wit winters

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Oor poësie en wit winters

ANNELIESE BURGESS vertel van poësie met beelde wat in jou brein vasbrand, en die gestroopte winterlandskap van die plaas waar sy grootgeword het.

Goeiemôre

Ek is ingeteken op The Paris Review se daaglikse Morning Poetry-nuusbrief (https://theparisreview.us17.list-manage.com/subscribe?u=b6c161007733f0d4c084f3fde&id=35491ea532). So ontdek ek die merkwaardige Amerikaanse digter Joshua Poteat. (Dit nuusbrief is gratis, so teken gerus ook in.)

Ek het sy nuutste bundel, The Regret Histories, op my Kindle afgelaai. Dit is eenvoudig asemrowend. Daar is langer gedigte, en dan is daar sy “tintypes".  ('n Tintype is 'n ou tipe foto wat uitgedruk is op 'n dun stuk metaal wat met 'n donker lakvernis oorgetrek is.) ..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.