Goeiemôre
Ek dink ons moet die regering privatiseer en die tender aan Gift of the Givers toeken.
As Imtiaz Sooliman en sy span in beheer van sake was, sou Gqeberha nie vandag sonder water gesit het nie. Hulle sou die lekkende pype en pompe betyds reggemaak het – ’n derde van die stad se water word só gemors – en daar sou nog genoeg water vir ’n jaar of twee gewees het...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.