Nadat sy vir dekades daarteen vasgeskop het, het ANESCA SMITH besef groepsreise kan lekker wees en is miskien minder uit die oude doos as wat mense dink.
Die groepsreis. Dit roep beelde op uit die 1980’s van mense in bermuda-kortbroeke en kameras om die nek wat uit groot busse peul en alle besienswaardighede toeswerm.
Vir dekades het ek teen die karre geskop, vasbeslote om as onafhanklike toeris my eie weg te vind, en die koms van die internet het dit net makliker gemaak. Groepsreise was vir Japannese en bejaardes...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH
’n Ode aan die groepsreis
Nadat sy vir dekades daarteen vasgeskop het, het ANESCA SMITH besef groepsreise kan lekker wees en is miskien minder uit die oude doos as wat mense dink.
DEEL
Goeiemôre
Die groepsreis. Dit roep beelde op uit die 1980’s van mense in bermuda-kortbroeke en kameras om die nek wat uit groot busse peul en alle besienswaardighede toeswerm.
Vir dekades het ek teen die karre geskop, vasbeslote om as onafhanklike toeris my eie weg te vind, en die koms van die internet het dit net makliker gemaak. Groepsreise was vir Japannese en bejaardes...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.