×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
’n Bliksemstraal slaan twee keer, ’n Ierse raaisel, en die Queen ...

DIE NAWEEK-LEESLYS

’n Bliksemstraal slaan twee keer, ’n Ierse raaisel, en die Queen se Riversdal-entourage

ANNELIESE BURGESS kies haar gunstelingstories uit hierdie week se twee uitgawes.

Goeiemôre 

Ek het vanoggend met my skootrekenaar op die balkon gesit en na die Johannesburgse sonsopkoms gekyk. 'n Gekneusde perske, met die winterlig wat soos 'n omgestampte glas flou whisky oor die boomtoppe spoel.

Hier is sewe stories wat ek vir vir die naweek-nuuslys uitgekies het. Oudergewoonte konsentreer ek op die nie-politieke stories, want dit is immers naweek...

Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.

Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.

Speech Bubbles

Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.

Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.

Alle kommentaar moet ons kommentaarreëls volg.
X