DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH
Deel jou kennis en gee ander ’n kans
Sy ken baie bruin en swart mense in SA wat graag hulle eie onderneming sou wou begin, maar die kennis en know-how ontbreek. Mense wat reeds die kennis het – veral dié wat direk of indirek by apartheid baat gevind het – het ’n rol te speel, meen ANESCA SMITH.
DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH
Deel jou kennis en gee ander ’n kans
Sy ken baie bruin en swart mense in SA wat graag hulle eie onderneming sou wou begin, maar die kennis en know-how ontbreek. Mense wat reeds die kennis het – veral dié wat direk of indirek by apartheid baat gevind het – het ’n rol te speel, meen ANESCA SMITH.
DEEL
Goeiedag
Gister praat ek met ’n Nederlandse kollega in een van die winkels waar ek Suid-Afrikaanse produkte verkoop. Iemand met veel ervaring in ondernemerskap wat my dikwels waardevolle raad gee oor allerhande praktiese probleme waarteen ek my vasloop. Dinge wat my veel geld, tyd en moeite sou bespaar het as iemand my dit al vier jaar gelede vertel het toe ek aan my ondernemersweg begin timmer het.
Ander dinge moes ek self leer. Soos byvoorbeeld dat jy as maker of ontwerper uit Afrika soms produkte moet aanpas sodat dit naatloos in ’n Westerse huis, kledingkas of lewenstyl kan inpas. Of watter soort produkte by watter mark pas...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.