Groetnis en genade (gesteel by Antjie Krog)

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Groetnis en genade (gesteel by Antjie Krog)

ANNELIESE BURGESS vertel van haar nuwe boek en nooi jou uit op die verkenningstog.

Goeiemôre, liewe vriende

Ahooi uit Paternoster. Hierdie lieflike, sagte dorpie met sy vele skurwe kante van armoede en swaarkry. Ek het gistermiddag gaan swem in die ysige see hier op Bekbaai waar ek bly (watter lieflike naam is dit nie?). Ek het my baaibroek by die huis vergeet, so dit was ’n situasie van swem in volle kleed. Maar whatever, ek is ’n tannie, so wie gee nou actually om? Beslis nie ek nie. 

My padreis deur die Weskus gaan gepaard met ’n boekskrywery – vir ’n groot vriendin van Vrye Weekblad, die onafhanklike uitgewer Annake Müller (https://www.instagram.com/annakemullerpublishing/?hl=en). Ek voel-voel my pad deur die teks. Ek twyfel oor my aanslag. Ek voel gedurig selfbewus oor my woorde. Wonder of dit te sentimenteel is, te soetsappig, te self-indulgent. Te, te, te?..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.