Kan jy die laat 1980’s en vroeë 1990’s onthou? Honderde mense is week ná week van treine afgegooi of op treine doodgeskiet en duisende mense is in sjebeens en in hulle huise met gewere afgemaai, sonder enige duidelike motief.
Ek begin weer daardie gevoel kry. Die naweek is 15 mense in ’n sjebeen in Soweto afgemaai, vier in Pietermaritzburg en drie in Katlehong aan die Oos-Rand. Niemand weet mooi wat agter dié bloedbaddens sit nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
MAANDAG MET MAX DU PREEZ
Ek ruik weer ’n Derde Mag
Ons moet ons regmaak vir ’n onstabiele ses maande wat voorlê, skryf MAX DU PREEZ
DEEL
Goeiemôre
Kan jy die laat 1980’s en vroeë 1990’s onthou? Honderde mense is week ná week van treine afgegooi of op treine doodgeskiet en duisende mense is in sjebeens en in hulle huise met gewere afgemaai, sonder enige duidelike motief.
Ek begin weer daardie gevoel kry. Die naweek is 15 mense in ’n sjebeen in Soweto afgemaai, vier in Pietermaritzburg en drie in Katlehong aan die Oos-Rand. Niemand weet mooi wat agter dié bloedbaddens sit nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.