Kuns gee haar altyd hoop en nuwe energie vir die dae wat kom, skryf ANESCA SMITH. Want sy wil wegkom van die beklemmende gevoel wat die nuus haar deesdae gee.
Dié week gaan ek vir ’n paar dae na Antwerpen. Op die spoor van Art Nouveau – die argitektuur-en-ontwerpbeweging wat in die 1890’s in België ontstaan het voordat dit na die res van Europa versprei het. Gewoonlik maak ek net ’n vinnige heen-en-weertjie na die stad vir werk en die enigste argitektuur wat ek sien, is Antwerpen se sentrale spoorwegstasie – wél een van die mooistes ter wêreld wat nie verniet spog met die bynaam “spoorwegkatedraal”nie.
’n Kort wegbreek dus. Nie soseer om vakansiejolyt te hou nie, maar eerder nuwe inspirasie te vind en weg te kom van die beklemmende gevoel wat die nuus my deesdae gee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH
Wanneer dit voel of die wêreld op sy kop staan
Kuns gee haar altyd hoop en nuwe energie vir die dae wat kom, skryf ANESCA SMITH. Want sy wil wegkom van die beklemmende gevoel wat die nuus haar deesdae gee.
DEEL
Goeiemôre
Dié week gaan ek vir ’n paar dae na Antwerpen. Op die spoor van Art Nouveau – die argitektuur-en-ontwerpbeweging wat in die 1890’s in België ontstaan het voordat dit na die res van Europa versprei het. Gewoonlik maak ek net ’n vinnige heen-en-weertjie na die stad vir werk en die enigste argitektuur wat ek sien, is Antwerpen se sentrale spoorwegstasie – wél een van die mooistes ter wêreld wat nie verniet spog met die bynaam “spoorwegkatedraal”nie.
’n Kort wegbreek dus. Nie soseer om vakansiejolyt te hou nie, maar eerder nuwe inspirasie te vind en weg te kom van die beklemmende gevoel wat die nuus my deesdae gee...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.