België: Ietwat ingetoë en minder flambojant, maar beslis nie saai nie

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

België: Ietwat ingetoë en minder flambojant, maar beslis nie saai nie

In Antwerpen het ANESCA SMITH aanvanklik die fout gemaak om die restaurantkeuse aan haar man oor te laat ...

Goeiemôre

België het ’n reputasie dat hy ietwat aan die saai kant is. Wat miskien verstaanbaar is vir ’n land wat ingeklem sit tussen twee paradysvoëls – Frankryk en Nederland (wel, eintlik Amsterdam). Veral België se hoofstad, Brussel, trek nou nie juis vragvliegtuie vol toeriste nie.

Die Amerikaanse reisskrywer Bill Bryson het byvoorbeeld die volgende te sê oor Brussel in sy boek Neither Here nor There:..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.