DONDERDAG-DIREK MET HANLIE
Want daai ou op YouTube het so gesê
Dis 'n wonder dat die wêreld nog nie heeltemal omgebliksem het nie, want dit blyk dat daar heelwat mense is wat hulle lewensbesluite en lewensbeskouing grond op die mening van random vreemdelinge op ‘die internet’, skryf HANLIE GOUWS.

DEEL
Goeiedag daar
Verlede week kry ek ’n YouTube-video via WhatsApp van ’n iemand wat op ’n helse selfverbeteringsending is. Al vir solank as wat ek hom ken.
Die video se titel is Kosher Money...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.