Ek stap vanoggend vroeglig deur my tuin met ’n koppie tee. Die freesias, ranonkels en affodille staan groen. Die pronkertjies rank mooi. Een affodil blom sowaar al. En die jasmyn begin nou ook oral baldadig blom. Bietjie vroeg, sou ek sê. Wat het geword van ’n ordelike, gekoördineerde September-lente-ontploffing? Al is my bolle se koppe bietjie deurmekaar, is daar werklik niks in die lewe wat my soveel vreugde en plesier gee soos my baie onlangse blomboer-ontwaking nie. Binnekort is dit tyd vir dahlias! En zinnias. Maar eers sal die tuin nog ’n paar weke stadig ontwaak uit sy winterslaap.
Soos elke Saterdag kies ek ’n paar van my gunstelingstories van die week – en konsentreer ek op die stories wat nie oor die politiek gaan of harde nuus is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
DIE NAWEEK-LEESLYS
Emosionele kwesbaarheid, Angie oeh, en ’n brekfis by Tiffany’s
ANNELIESE BURGESS deel haar gunstelingstories uit hierdie week se twee uitgawes.
DEEL
Goeiemôre
Ek stap vanoggend vroeglig deur my tuin met ’n koppie tee. Die freesias, ranonkels en affodille staan groen. Die pronkertjies rank mooi. Een affodil blom sowaar al. En die jasmyn begin nou ook oral baldadig blom. Bietjie vroeg, sou ek sê. Wat het geword van ’n ordelike, gekoördineerde September-lente-ontploffing? Al is my bolle se koppe bietjie deurmekaar, is daar werklik niks in die lewe wat my soveel vreugde en plesier gee soos my baie onlangse blomboer-ontwaking nie. Binnekort is dit tyd vir dahlias! En zinnias. Maar eers sal die tuin nog ’n paar weke stadig ontwaak uit sy winterslaap.
Soos elke Saterdag kies ek ’n paar van my gunstelingstories van die week – en konsentreer ek op die stories wat nie oor die politiek gaan of harde nuus is nie...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.