Dis tyd vir afskaal en minder oopgat lewe

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Dis tyd vir afskaal en minder oopgat lewe

Nederlanders kan bitter suinig wees, maar miskien is hulle benadering tot geld iets wat die wêreld nou nodig het, meen ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Sit mense nog kreefkelkies voor by groot okkasies? Toe ek opgegroei het in die 1980’s was dit dié voorgereg as jy ’n troue of ’n mylpaal-verjaarsdag gevier het en meer as, sê maar, ’n honderd mense na jou onthaal genooi het. Van kreef was daar gewoonlik geen sprake nie – net ’n skemerkelkie-glas vol mayonnaise, gemeng met stokvis of so iets. En waarom moes die glas altyd uitgevoer word met groen blare ?

Dit was natuurlik nog in die dae toe ons sale vol mense kon nooi, want wie kan dít nog bekostig in dié ekonomie?..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.