Die koraalbome het min blomme gedra vanjaar. Sommer kortpad gevat blare toe. Dit gaan sleg met Dad. Ma trek swaar. Die huil steek in my keel. Dit reën. Druppels val deur die oop stoep-latte. In my wyn. Ek onthou 'n woord wat ek nie ken nie. Petrichor. Grond wat drink.
Ek gaan soek meer oor die woord wat so uit die bloute by my opkom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS
Die reuk van dankbaarheid en genade
ANNELIESE BURGESS vertel van die reuk ná reën en deel 'n paar dit-en-dat-aanbevelings.
DEEL
Goeiemôre
Die koraalbome het min blomme gedra vanjaar.
Sommer kortpad gevat blare toe.
Dit gaan sleg met Dad.
Ma trek swaar.
Die huil steek in my keel.
Dit reën.
Druppels val deur die oop stoep-latte.
In my wyn.
Ek onthou 'n woord wat ek nie ken nie.
Petrichor.
Grond wat drink.
Ek gaan soek meer oor die woord wat so uit die bloute by my opkom...
Slegs Vrye Weekblad-intekenaars kan hierdie artikel lees.
Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud. Daar is ’n spesiale tarief vir pensioenarisse.
Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan
Het jy ’n intekenbewys? Gebruik dit nou.
Vrae of probleme?
E-pos hulp@vryeweekblad.com of skakel 0860 52 52 00.
DEEL
DEEL
Om kommentaar te lewer op hierdie artikel, registreer (dis vinnig en gratis) of meld aan.
Lees eers ons Kommentaarbeleid voor jy kommentaar lewer.