Slagoffers van swendelaars se soet praatjies

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Slagoffers van swendelaars se soet praatjies

Kubermisdaad is aan die toeneem in Suid-Afrika. Wat kan ons as gewone mense doen om ons naastes uit die kloue van so iemand te kry, vra ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Om verlief te raak is om jouself bloot te stel. Soos Bette Midler al in 1980 in The Rose gesing het: “It’s the heart, afraid of breaking, that never learns to dance. It’s the dream, afraid of waking, that never takes the chance.”

Maar waar die risiko’s in die verre verlede hoogstens ’n gebroke hart was, is daar nou veel meer op die spel, soos Netflix se The Tinder Swindler nog onlangs bewys het...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.