Oor alle mans

DONDERDAG-DIREK MET HANLIE GOUWS

Oor alle mans

HANLIE GOUWS wonder waar is al die baie goeie mans wat die slegte mans keer om ongevraagde goed aan vroue te doen.

Dagsê 

Hoop almal het 'n heerlike Vrouedag gehad. 

Dis die mees useless dag op ons useless kalender van tallose useless vakansiedae en dit behoort onmiddellik gekanselleer te word, want dis 'n absolute belediging vir vroue in die algemeen, en spesifiek vir diegene wie se bydrae tot bevryding ons veronderstel is om te eer. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.