×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Hou op tyd mors. L’chaim

SALIGE SONDAG

Hou op tyd mors. L’chaim

ANNELIESE BURGESS vertel oor ’n gewaarwording oor tyd, en gee haar dit-en-dat-aanbevelings soos sy graag op ’n Sondag doen.

Goeiemôre uit Jozi

’n Paar weke gelede sit ek en ’n vriendin in haar agtertuintjie in Woodstock. Die stad se nagklanke dryf oor die dakke. Ons sit met glase whisky tussen vetplante en laventel.

Ek en P het al baie so gesit oor die jare. In tuine, op stoepe, aan tafels, voor vure. Ons is vriende sedert ons eerste jaar op universiteit...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.