Geen Arabiese Lente vir SA op die kaarte nie, maar …

MAANDAG MET MAX

Geen Arabiese Lente vir SA op die kaarte nie, maar …

Ons moenie ons lam skrik vir profesieë van ’n komende revolusie nie, ons moet eerder die oorsake van onstabiliteit aanspreek en ons mense in uniform voorberei om dit beter te hanteer, skryf MAX DU PREEZ.

Goeiedag, vriende

Die politieke kommentator Moeletsi Mbeki het ’n dekade gelede al gewaarsku dat Suid-Afrika in die 2020’s sy eie weergawe van ’n Arabiese Lente gaan ervaar. Sy broer, oudpres. Thabo Mbeki, het voorlaasweek ook voorspel dat ’n Arabiese Lente-tipe opstand nou waarskynlik is.

Die Mbeki’s sit die pot mis. “Arabiese Lente” is ’n onvanpaste gonswoord; omstandighede hier aan die suidpunt van Afrika verskil fundamenteel van dié in 2011-2012 in Noord-Afrika en die Midde-Ooste...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.