Muisstil maar nie meningloos

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Muisstil maar nie meningloos

Sy is bly sy het Chinese op universiteit raakgeloop en baie as individue leer ken in plaas van ’n naamlose, meninglose massa soos hulle dikwels deur hul eie regering én buitestaanders bejeën word. Hulle het haar lewe verryk, skryf ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Toe ek in 2013 in Nederland kom, beland ek vir die eerste keer in ’n universiteit waar die meeste van my studiegenote internasionaal was. Uit alle hoeke van Afrika, Latyns-Amerika, Duitsland, Italië, Viëtnam en selfs post-Ghaddafi-Libië het hulle gekom om te studeer. Maar die mees curieus van almal was die Chinese.

In die klas was hulle muisstil, durf geen mening te lug nie en was altyd in groepe aan die rondbeweeg. Een uitsondering was Zhang Chen. Dié het hom verheug in ander kulture en was boonop die wêreld se grootste flirt – hy sien jou van ’n afstand aankom en begin reeds sy lippe af te lek...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.