Bayede, wena wendlovu! Maar waar was Flip?

MAANDAG MET MAX

Bayede, wena wendlovu! Maar waar was Flip?

MAX DU PREEZ skryf oor die nuwe Zoeloekoning en die Zoeloes se militaristiese geskiedenis, maar wonder hoekom die ander sterk stam van die suidpunt nie ook deur ’n leier verteenwoordig is nie.

Dagsê, liewe mense

Ai, die Zoeloes.

Ek het Saterdag ure lank gefassineerd na die rituele by die koninklike paleis in Nongoma gekyk toe die nuwe koning – of is hy dalk nie? – “die kraal binnegegaan” het as voorspel vir sy latere kroning...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.