Die ergernisse van moderne kommunikasie

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Die ergernisse van moderne kommunikasie

Van swak e-posmaniere tot ellelange stemnotas op WhatsApp, ANESCA SMITH vertel wat haar irriteer, en waar sy meen mense gerus maar die skimp kan vang.

Dagsê vriende

Byna die enigste briewe wat ek nog deur die posbus kry, is dié waarvoor ek ’n bietjie bang is. Soos van die belastingdiens.

Sien, Nederland maak dit uiters maklik vir mense om ’n onderneming hier te begin. Jy betaal €50 aan die Kamer van Koophandel en daar gaan jy. Klein ondernemers soos ek doen ook dikwels hul eie belastingopgawes omdat dit so maklik is. En juis omdat dit so maklik is, is ek altyd bang dat ek ’n fout gaan maak. Dit het al ’n keer gebeur en die boete was ’n “bietjie skrikwekkend”, soos my moeder sou sê...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.