×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Moshoeshoe, Dimitra se movie, lekker tannies, ryk vriende, en ...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Moshoeshoe, Dimitra se movie, lekker tannies, ryk vriende, en boeke wat pryse wen

ANNELIESE BURGESS beveel 'n paar stories aan vir jou naweek-leesgenot.

Goeiemôre

Ek groet vanoggend uit die Moederstad. Dit is een van daardie wonderlike wasige byna-lente-oggende waar die draai van die seisoen tasbaar is. Tyd vir nog ’n koppie koffie en opvang met lees.

Hier is my aanbevelings vir die nie-politieke, nie-nuusgedrewe stories van die week...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.