×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Nettie vat ’n man kombuis toe, Mexikaanse noir, en die egolose ...

NAWEEK-LEESLYS

Nettie vat ’n man kombuis toe, Mexikaanse noir, en die egolose lid van Queen

ANNELIESE BURGESS deel van haar gunstelingstories van die week.

Goeiemôre

Hier is van my gunstelingstories van die week (wat nie politiek of nuusgebonde is nie). As jy wel lus is vir iets in daardie lyn, beveel ek Piet Croucamp (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-09-01-dubul-ibhunu-as-ek-die-lied-kon-wegwens-sou-ek/) se artikel aan oor die onlangse hofbevinding rondom die “Shoot the Boer"-liedjie. En Erika Gibson (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-09-01-skielik-is-bbp-vlugte-een-groot-geheim/) s'n oor die sage rondom die presidensie en die lugmag se BBP-vlugte.

Vir ander naweek-leesstof:..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.