×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Tyd in die natuur is soos ’n balsem vir my siel

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Tyd in die natuur is soos ’n balsem vir my siel

Dié week gaan dit reën. Uiteindelik, skryf ANESCA SMITH.

Goeiemôre

Dié week gaan dit reën. Uiteindelik.

As iemand wat opgegroei het op die grens tussen die Swartland en die Boland het ek altyd gedink ek kén hitte, maar dis ’n ánder soort hitte wat die afgelope somer soos ’n groot sug in die stilte op Nederland neergedaal het. Dit is plakkerig, vogtig en val soos ’n swaar kombers op jou sodra jy die voordeur oopmaak...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.