Ingewaai en weer uitgewaai, vry soos ’n Messelaar

O DONDERDAG!

Ingewaai en weer uitgewaai, vry soos ’n Messelaar

Alles het begin skeefloop toe die kafees opgehou het om vis en tjips in koerantpapier toe te draai, vermoed WILLEM KEMPEN.

Groetnis

Lank terug het die Wes-Kaap ’n onderwysbaas met die van Saayman (of Saaijman of Saaiman, ek kan nie onthou nie) gehad, en dié het dit om een of ander rede goedgedink om van ’n klomp onderwysposte ontslae te raak. Of dalk was dit net Saayman wat die punches moes vat vir iemand anders se besluit, dit kan ek ook nie onthou nie.

Die betrokke onderwysers was natuurlik heel vies oor dit alles, en van hulle ruk toe op vir ’n betoging daar iewers in Kaapstad...

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.