×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Los gedagtes en miskolle; poepholhoender; en tennis vir ...

NAWEEK-LEESLYS

Los gedagtes en miskolle; poepholhoender; en tennis vir verloorders

ANNELIESE BURGESS deel van haar gunstelingstories uit hierdie week se twee uitgawes.

Goeiemôre

Raait, soos julle nou al seker almal weet, kom Vrye Weekblad in sy huidige gedaante op Vrydag 30 September tot 'n einde. Ons verlaat dan die Arena-stal wat ons tot op hede gepubliseer het. As jy daarna steeds ons nuusbriewe en ander kommunikasie wil ontvang, klik hier (https://docs.google.com/forms/d/e/1FAIpQLSepXGN_8g3g_ysqX8heWpnhYBP4c4C-_Gur11jzChxrIYXBPA/viewform) om jou kontakbesonderhede met ons te deel sodat jy op ons verspreidingslys kan bly!

Lees hier (https://www.vryeweekblad.com/nuus-en-politiek/2022-09-08-is-jy-lus-vir-vrye-weekblad-iii/) wat Max du Preez sê oor waar ons trek met 'n alternatiewe plan om Vrye Weekblad te laat oorleef/herleef. ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.