×

Ons het nuus vir jou.

Registreer gratis op Vrye Weekblad en ontvang nuusbriewe per e-pos, lewer kommentaar en meer.
Registreer nou
Wat laat jou beter (of slegter) slaap?

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Wat laat jou beter (of slegter) slaap?

ANESCA SMITH skryf oor slaapgewoontes en -probleme en sê sy verkies om antwoorde vir haar probleem in die daglig te soek.

Goeiemôre

Hoe het jy gisteraand geslaap? Het beurtkrag jou slaappatrone verander? Miskien kruip jy deesdae maar vroeg in omdat daar tog nie soveel te doen is nie? Of lê jy juis wakker in die donker?

’n Vriend van Noorweë wat maande lank na sy kuier by familie in Suid-Afrika uitgesien het, skryf al ná ’n paar dae: “Is in die Kaap met loadshedding. Eishhhh. Karakterbou-oefening se moer.”..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 November af sal jy ’n subskripsie kan uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.