Die ‘people se botanis’, dr. Edeling sit die pot mis, en ’n...

DIE NAWEEK-LEESLYS

Die ‘people se botanis’, dr. Edeling sit die pot mis, en ’n blik op puriteinse millenniërs

ANNELIESE BURGESS kies haar gunstelingstories van die week.

Goeiemôre liewe vriende

Ek groet uit die Kaap, waar die see vanoggend bitter koud was, maar die koffie daarna heerlik warm! Hier is 'n paar van my gunstelingstories van die week. Dit is werklik 'n prima uitgawe die week (en onthou, al ons stories is gratis om te lees!). Jy kan die hele uitgawe lees by vryeweekblad.com (https://www.vryeweekblad.com).

Tussen die botterblomme met die ‘people se botanis’, Rupert Koopman (https://www.vryeweekblad.com/mense-en-kultuur/2022-09-22-op-my-knie-tussen-botterblomme-met-die-people-se-botanis-rupert-koopman/)..

Slegs Vrye Weekblad-intekenare kan hierdie artikel lees.

Teken nou in vir volle toegang tot alle Vrye Weekblad-inhoud.

Reeds ’n intekenaar? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.