Die seun-man met die hoed

SALIGE SONDAG MET ANNELIESE BURGESS

Die seun-man met die hoed

ANNELIESE BURGESS dink na oor die belangrikheid van kulturele inklusiwiteit in ons skole, en gee haar dit-en-dat-aanbevelings vir ’n Sondag.

Goeiemôre liewe vriende

Die seun met die hoed staan uit tussen die malende massas in die mall in Oos-Londen. Hy dra die uniform van een van die vooraanstaande skole in die dorp (die een ding van Slummies is dat dit dikgeprop is met van die topregeringskole in die land).

Die seun het ’n streep balkies op sy skoolbaadjie. Ek staan nader om te kyk presies wat daar aangaan. Sport. Service. Debating. Academics ... ..

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Welkom by Vrye Weekblad. Ons inhoud is nou in Afrikaans én Engels beskikbaar.

Al wat jy hoef te doen om gratis te begin lees, is om met jou e-pos te registreer en ’n wagwoord te skep.

Om dit te doen, kliek eenvoudig op “REGISTREER”.

Reeds geregistreer? Kliek op “MELD AAN” om voort te gaan.

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe) of stuur 'n e-pos aan hulp@vryeweekblad.com.