Wat ek wél waardeer van Nederland

DINSDAG-DINGE MET ANESCA SMITH

Wat ek wél waardeer van Nederland

Nadat 'n Vrye Weekblad-leser haar betig het dat sy ‘kla met die kaasbrood onder die arm’, het ANESCA SMITH 'n lysie gemaak van dinge omtrent haar aangenome land en sy mense wat haar wel aanstaan.

Dagsê

“Ek weet ek kla baie oor die Nederlanders …” sê ek aan my vriend Jan-Jan. Hy laat sak sy ken so ’n bietjie en kyk my oor die rand van sy bril aan met ’n grynslag en ’n blik wat sê: And don’t I know it.  

Geen wonder ’n leser van Vrye Weekblad het my al op Facebook betig nie met: “Ek dink jy kla met die (kaas)brood onder die arm.” Nadat ek oor ’n tandarts gekla het wat ’n stukkie salami uit my kiestand gepluk en op my bors geplant het...

Registreer gratis om hierdie artikel te lees.

Hallo! Vrye Weekblad het op 1 Oktober 2022 geskuif van Arena Holdings na die Nuwe Vrye Weekblad Mediagroep. Dit beteken dat ons jou asseblief moet vra om weer ’n lesersprofiel te skep.

Dít sal jou vir Oktober, wat C. Louis Leipoldt nie verniet “die mooiste, mooiste maand” genoem het nie, toegang gee tot alle artikels wat in dié maand gepubliseer is.

Ons hoop dit gee Arena genoeg tyd om alle uitstaande subskripsiegelde aan huidige intekenare uit te betaal.

Van 1 Januarie 2023 sal jy 'n subskripsie uitneem. Maar vir nou is alles mahala! Geniet dit. En dankie dat jy weer met ons is!

Reeds geregistreer? Kliek “Meld aan” om voort te gaan

Vir nuwe VWB 3.0-navrae: WhatsApp 071 170 8927 (net vir teksboodskappe). Vir ou Arena-subskripsie-navrae: Skakel 0860 52 52 00 of e-pos hulp@vryeweekblad.com.